Alles wat jy wil weet oor Elsabé se boeke, haar biografie, nuusbriewe en foto’s, is te sien op hierdie blad. Maak kontak en peper haar gerus met vrae, terugvoer oor haar boeke of sommer net ‘n lekker geselsie.

Everything you want to know about Elsabé's books, her biography, newsletters and photos can be seen on this page. Contact her with all your questions, feedback on her books or just for a nice chat.

SO PAS VRYGESTEL

R230 vir sagteband, koerier uitgesluit. R130 vir e-boek.

Kliek HIER vir meer inligting oor die storie.

Klonte Sout is 'n besonderse verhaal van lief en leed tussen twee mense - dit beloof heelwat intriges en kinkels in die kabels. Opvallend is hoe Elsabé daarin slaag om die spanningslyn met goeie sinspeling te skep. Die verhaal is boeiend met 'n sterk verteltrant en die karakterskepping is geloofwaardig en interessant. Die taalgebruik is keurig, beeldryk en die skrywer skryf met deernis en empatie. Die ontknoping word tong in die kies ontplooi en sal die leser vervuld laat.

Dit is 'n goeie spanningsroman met 'n byt en is beslis die moeite werd om te lees.

RESENSENT:
Annalize Hills - Onafhanklike Resensent van Afrikaanse Boeke

Kom ons raak ook vriende op   Be my friend here too!

jeug lief vir lees roman romanse skryf skrywer Suid-Afrikaans Afrikaans spanning suspense adventure read kindly book boek books boeke avontuur youngadult jongmens liefde liefdesverhaal 

Terug Terug na bo