Specials

2021-01-05 - 2021-01-31

Kersfees is verby, maar wie hou nie van 'n meevallertjie nie?

Teken in om my nuusbrief een keer 'n maand te ontvang en staan 'n kans om een van my boeke gratis te ontvang. Die keuse van die boek is joune. Indien jy reeds al 4 boeke gekoop het, kan jy die volgende boek kry @ 50% afslag.

Wat moet jy doen?

Stuur 'n epos na skryf@elsabewelman.co.za en gee een kort rede hoekom jy my nuusbrief wil ontvang.

OF stuur 'n whatsapp/sms, met die "rede" en jou eposadres, na 0769216174.

Die "redes" sal, sonder name, deur 'n skrywersvriend beoordeel word.

Die wenner sal persoonlik, op facebook en in die eerste nuusbrief aagekondig word.

 

 



Terug Terug na bo