Boeke/Books
Kliek op die omslag vir meer inligting oor elke boek / Click on the book cover for more information about the book.
.png)
Nuutste publikasie: 28 Julie 2026
Die BERG BROERS-trilogie
.png)
.png)
Nou op die rak! Beskikbaar as e-boek op Sagteband by en Boekwinkels landswyd en by die skrywer. R295 VERDAGTE 504 Midde-in die Israel-Hamas-oorlog word B
Nuut! Sy wil méér as ’n plaasvervanger wees. Hy is gewoond aan aanhangers – maar soek nou iets eg. Haar stilte trek hom in, haar hart hou hom terug. Sal trots plek maak vir iets dieper? Mika Krig
New! She wants to be more than just a substitute. He’s used to fans but needs something real. Her silence draws him in; her guarded heart holds him back. Will pride make way for something deeper? Mika Krige’s rugby
Die BERG BROERS-trilogie BOEK 1 Tweede uitgawe Elektroniese weergawe beskikbaar op Amazon. Kliek HIER vir die skakel. Sagteband beskikbaar by die skrywer of sekere boekwinkels. Kliek HIER&n
Klippe kan Kraak Die BERG BROERS-trilogie BOEK 2 Kliek hier vir 'n lees-lusmaker. E-boek op Amazon. Kliek HIER. Sagteband @R250 (R60 koerier uitgesluit). Kliek HIER.
FILTERVLINDER Tweede uitgawe 86 530 woorde Christelike Liefdesverhaal Boek 3 in die B
ONTFROMMEL Stel jy belang in 'n sagteband? Kliek hier om te bestel. 486 bladsye van leesgenot : R300 (koerier 'n ekstra R60) Sagteband op NsSkrywershuis. Kliek hier. Vir sagteband en e-boe
R250 vir sagteband, koerier uitgesluit Boekhandelaars: Doen navraag by die skrywer vir spesiale afslag. Sagteband beskikbaar by die skrywer (kliek HIER) of Sagteband beskikbaar by NS Skrywershuis
Can a drowning person save another? It was in his nature to forgive people and to give them another chance, but his distrust and fear of getting hurt remained like stubborn, greasy residue. FORSAKING OTHERS is the translated
Voorbarige Kersboom 'n Kersfees-novelle (15600 woorde) Liefdesverhaal E-boek op Amazon. Kliek HIER. Sagteband beskikbaar teen R170. Kliek HIER.
Dis snaaks hoe Kersfees altyd liggies bring — en tog wys waar die donker kolle lê. Party mense sien fees. Ander onthou verlies. En party, soos Fourie, sou verkies om net die ligte af te sit en te ontsnap. Ek het daardie
KERSFEES KANS 'n Kersfees-novelle (25000 woorde) Liefdesverhaal gevul met humor, drama, boelies, Fliksems en Jiffy-dae. Gepubliseer op 3 Desember 2024 E-boek op Amazon, kliek HIER. Sagteba
#vlugenterug is vrygestel in Augustus 2020. Hierdie is ook goeie leesstof vir Hoërskool jeug. Die grootste lekkerte was toe ek terugvoer gekry het van Maretha Maartens, een van die begaafste jeugromanskrywers van hierdie e
SEWE KEER SONDIG Saamgestel deur Stefaans Coetzee en Anschen Conradie 25 kortverhale, die een sondiger as die ander, sal die leser vermaak, ontroer, laat naels kou en dalk selfs laat glimlag. Volgens oorlewering bestaan daar s
My Gebed vir 'n Boer is 'n liefdadigheidsprojek om fondse in te samel vir slagoffers van plaasaanvalle, om traumaberading te bied, maar ook bewusmaking te kwek ten opsigte van plaasmoorde. Die boek bevat 'n skatkis van vertellings, gedigt
INK SKRYF IN AFRIKAANS het hierdie initiatief geloots en oor 'n 100 kortverhale in INKSPRAAK 3 saamgebundel. My kortverhaal, GESLUIERD, is deel hiervan.
Die bundel, Liefde Seisoen, was 'n gesamentlike initiatief tussen skrywers en digters. Digters het hulle inskrywings ingestuur, en die skrywers kon een daarvan kies, en 'n verhaal daarrondom bou. Omdat ek lief is vir die see, het ek die
KOMBUISLUIS is een van 25 stories van verskillende skrywers, wat opgeneem is in SA Stories Kortverhaalbundel. Lees die kortverhaal hier. Die boek is bekend gestel op 29 Julie 2017 in Pretoria. &nbs
Drie kersverhale. Drie tweede kanse. Een omnibus vol liefde, spanning en warm glimlagte. Beskikbaar as e-boek op Amazon. Kliek HIER Hierdie feestelike bundel van 53400 woorde bring drie van Elsabé se topverkop
Luisterboeke Die eerste om my droom waar te maak: Beklitsde Kersfees is beskikbaar as oudioboek! Beskikbaar op Spotify. Kliek op die logo vir die skakel Saamgestel deur Boekwurm Studio. Kliek op die logo vir h
Drie Christelike romanses in een omslag. Al drie Amazon topverkopers Van liefdesdriehoeke tot gevaarlike verleiding – die Berg-broers se paaie is alles behalwe rustig. Liefde, spanning en warm glimlagte. Beskikbaar as e-boek
| Terug | Terug na bo |



















