Oudioboeke
Luisterboeke
Die eerste om my droom waar te maak: Beklitsde Kersfees is beskikbaar as oudioboek!.png)
Beskikbaar op Spotify. Kliek op die logo vir die skakel 
Saamgestel deur Boekwurm Studio. Kliek op die logo vir hulle skakel: 
Kliek HIER vir meer inligting oor Beklitsde Kersfees.
Terugvoer!
Lizl: "Ek het van die oudio gehou! Die stemme is mooi en helder. Love die klanke in die agtergrond. As ek lees, luister ek baie keer na natuur geluide en lopende water! So, die was rerig lekker. Definitief goed gedoen."
| Terug | Terug na bo |