SEWE KEER SONDIG

Saamgestel deur Stefaans Coetzee en Anschen Conradie

25 kortverhale, die een sondiger as die ander, sal die leser vermaak, ontroer, laat naels kou en dalk selfs laat glimlag.

Volgens oorlewering bestaan daar sewe dodelike sondes waaruit alle ander onheilighede voortspruit: hoogmoed, gierigheid, wellus, afguns, vraatsug, toorn, en luiheid.

AL JOU GUNSTELING KRIMI-SKRYWERS IN EEN OMSLAG

Die 44  skrywers is:

Adelle van Wyk-Albert Short-Amanda de Meillon-Analize Viljoen-Annerle Barnard -Anschen Conradie-Anton Döckel-Barend Wessels-Ben Viljoen-Bets Smith-Carel van Rooyen-Carina Stander-Carla Kargaard-Christelle Wessels-Coen Basson-Daniël Lötter-Dibi Breytenbach-Didi Potgieter-Duane Aslett-Elsa Winckler-Elsabé Welman-Erla Diedericks-Ferdie Swanepoel-Francois Bekker-François Bloemhof-Hannes Barnard-Hendie Grobbelaar-Ilisna Nel-Jan Vermeulen-Johan de Nysschen-Julio Agrella-Karen van Vuuren-Kerneels Breytenbach-Madelein Rust-Martelize Faber-Nadine Petrick-Pieter van Zyl-René van Zyl-Rian Palmer-Stefaans Coetzee-Stefan Enslin-Sunel Combrinck-Tinus Viviers-Trisa Hugo

SAGTEBAND: 276 bladsye. Prys: 260.00

Kliek HIER om op hierdie webwerf te bestel. Ook beskikbaar by Bargain Books en Graffiti Boekwinkel.

E-BOEK: $11.49. 

Kliek HIER om op Amazon te bestel.

Ook beskikbaar op Kindle Unlimited.

Terug Terug na bo