Die bundel, Liefde Seisoen, was 'n gesamentlike initiatief tussen skrywers en digters.

Digters het hulle inskrywings ingestuur, en die skrywers kon een daarvan kies, en 'n verhaal daarrondom bou.

Omdat ek lief is vir die see, het ek die gedig van Helena Blignaut gekies: Liefde, wyd soos die see.

My kortverhaal, en Helena se gedig, is een van 32 kortverhale wat in die bundel opgeneem en deur Malherbe Uitgewers uitgegee is.

Kliek hier om die kortverhaal te lees.

 

Terug Terug na bo